Welkom by ons Opedag
Ontdek Laerskool Elarduspark
Kies enige kategorie hieronder om meer te lees oor ons aktiwiteite, akademie, dienste en tradisies. Skandeer 'n QR-kode op ons stalletjies vir vinnige toegang tot die spesifieke inligting.
Grade & Akademiese Ondersteuning
Aktiwiteite & Buitemuurs
Skoolgemeenskap & Praktiese Inligting
🌟
Karakter
Tradisies & Waardes
Respek, Lojaliteit, Integriteit — sowel as ons unieke skooltradisies.
👕
Skooldrag
Lardie Klerewinkel
Op die hoek van Versterstraat — insluitend ons Klerebank vir gebruikte skoolklere.
🏫
Skool
Algemene Inligting
Toelatingskriteria, skoolure, skoolgelde, dissiplinêre kode en die ouer-onderneming.
📝
Aansoek
Inskrywings
Aansoekproses, GDO-aanlynstelsel, inhandiging van dokumente en kontakte.
📖
Akademies
Akademie
Wiskunde, Innovasiesentrum, Robotika, Wetenskap Ekspo en Klein Groepie Wiskunde.
🎭
Kultuur
Kultuur
Redenaars, Koor, Bybelvasvra, Toneelklub, Kuns, Multi-Media en meer.
© Laerskool Elarduspark — Opedag 2026 — lardies.co.za