Laerskool Elarduspark Wapen

Laerskool Elarduspark

Opedag 2026 — Sport Aktiwiteite

Reik na die Sterre
opedag.lardies.co.za
Opedag 2026

Lardie Sport

By Laerskool Elarduspark bied ons 'n wye verskeidenheid sportsoorte vir elke leerder ‐ van Graad R tot Graad 7. Kies hieronder 'n sportsoort om meer te lees oor afrigting, kompetisies en hoe jou kind kan deelneem.