Opedag 2026
Akademie
Opedag 2026
Lardie Akademie
By Laerskool Elarduspark is leerders se akademie, emosionele en geestelike vorming die kern van ons onderrig . Verken hieronder die hooffokuspunte: ons algemene akademiese benadering, die Innovasiesentrum, Robotika en die Wetenskap Ekspo.
Akademiese Onderafdelings
📚
Hoof Fokus
Akademie — Gr 4-7
Ons doelwitte, kleingroepie wiskunde, en die rolle van onderwyser en ouer.
💡
Tegnologie
Innovasiesentrum
3D-drukker, Chromebooks, reüse interaktiewe skerm — tegnologies gevorderdste ruimte.
🤖
STEM
Robotika
Gr 1 tot 6 as vak. First LEGO League, World Robotic Olympiad & Gauteng Robotics Challenge.
🔬
Wetenskap
Wetenskap Ekspo
Verpligte navorsingsondersoek vir Gr 4-7. Noord-Gauteng Ekspo en Eskom Ekspo.
🧸
Voorskool
Graad R Akademie
Afrikaans, Wiskunde, Lewensvaardigheid, Skaak en Robotika — volledige info op Graad R bladsy.
✏️
Grondslag
Graad 1 Akademie
CAPS-vakke, Robotika, Skaak en KDA — volledige info op Graad 1 bladsy.
© Laerskool Elarduspark — Opedag 2026 — lardies.co.za