Laerskool Elarduspark Wapen

Laerskool Elarduspark

Opedag 2026 — Kultuur

Reik na die Sterre
opedag.lardies.co.za
Visuele Kuns · Eksterne Buitemuurs
🎨

Visuele Kuns

Kreatiewe Vryheid vir Lardie Legends

Die Visuele Kunsklub word bedryf as 'n eksterne buitemuurse aktiwiteit. Dit is belangrik dat Lardie Legends die geleentheid ontvang om hul kreatiewe denke te stimuleer en te ontwikkel binne 'n omgewing van vryheid.

Aktiwiteit
Eksterne buitemuurs
Tipe kuns
Met verkillende meduims
Ontwikkel
Kreatiwiteit en tegniese vaardigehde
Hoogtepunt
Kunsuitstalling

Wat ons doen by die kunsklub

By die kunsklub leer leerders om te eksperimenteer met verskillende kunselemente en gebruik die basiese kuns-beginsels om hul eie idees te ontgin in die vorm van 'n kunswerk.

Hier kry Lardie Legends 'n omgewing van vryheid om hul kreatiewe denke te stimuleer en te ontwikkel.

Jaarlikse kunsuitstalling

Met groot opgewondenheid kan ons uitsien na ons jaarlikse Kunsuitstalling wat beplan word saam met die Multimedia-klub.

Hier leer die leerders nie net om 'n kunswerk te skep nie, maar ook om kuns in geheel te waardeer.

Hoekom aan visuele kuns deelneem?

Stimuleer en ontwikkel kreatiewe denke.

Bied 'n omgewing van vryheid om jouself uit te druk.

Eksperimenteer met verskillende kunselemente en beginsels.

Ontwikkel waardering vir kuns in geheel.

Verken meer Kultuur-aktiwiteite

Keer terug na die Kultuur-oorsigblad om al die aktiwiteite te verken.

Terug na Kultuur