️Oor die Klerewinkel
Ons doel met die Lardie Klerewinkel is om skoolklere aankope geriefliker te maak vir ouers. Die winkel is op die hoek van Versterstraat geleë.
Tye
Kontakbesonderhede
Ria Broodryk ‐ 072 292 1529

Opedag 2026 — Klerewinkel
Die Lardie Klerewinkel is op die hoek van Versterstraat geleë ‐ wat aankope van skoolklere geriefliker maak vir ouers. Naas die winkel bedryf ons ook die klerebank waar gebruikte skoolklere in goeie kondisie beskikbaar is.
Ons doel met die Lardie Klerewinkel is om skoolklere aankope geriefliker te maak vir ouers. Die winkel is op die hoek van Versterstraat geleë.
Ria Broodryk ‐ 072 292 1529
Gebruikte skoolklere in goeie kondisie is beskikbaar by ons klerebank. Ouers kan die klerebank gerus besoek van 07:00 ‐ 08:00 op Dinsdae en Donderdae.
Beperkte voorraad en groottes is beskikbaar soos wat skenkings ontvang word. Ons doen 'n beroep op ouers om asseblief ongebruikte skoolklere aan die Klerebank te skenk. Skenkings van klere kan afgelaai word by die Admin-kantoor.
Verken ons ander kategorieë om meer oor Laerskool Elarduspark te leer.