Rugby

Rugby o/9 - o/13

Filosofie

Die afrigterskorps van Laerskool Elarduspark glo dat rugby 'n sportsoort is wat positiewe energie by leerders ontwikkel en terselfdetyd hulle emosioneel en fisies sterk maak.  Om die seuns bekend te stel aan 15-man rugby: Moet hulle geskik wees om fisiese en kontak rugby te speel maar dit moet nie die speler afskrik nie.

Oms die seuns maksimaal betrokke te kry en geleentheid te bied om met die bal te speel en om sy individuele vaardighede te ontwikkel.  Drieëmoet makliker aangeteken word en dit is vir die speler baie waardevol en dit is 'n belangrike element in die leerproses.  Aandag moet aan die ontwikkelling van spelers binne die reëls gegee word en die wenmotief moet nie spel oorheers nie.

 

Afrigters

Al die spanne word afgerig deur gekwalifiseerde en bekwame afrigters.  Spelers kry dus blootstelling aan tegnieke en die spel rugby.

o/9 A Mnr Gerdus Smith & Mnr Eduan Meyer
o/9 B Mnr Berend Wierenga
o/10 A Mnr Gert van der Merwe & Mnr Hendri Labuschagné
o/10 B Mnr Jabus Steenkamp
o/11 A Mnr Conrad Claassen & Mnr Roedie Smit
o/11 B Mnr Kelvin Andrews
o/13 C Mnr Morné van Rensburg
o/13 B Mnr René du Plessis
o/13 A Mnr Francois van Wyk & Mnr Quintin van Brakel

 

Oefentye

Rugby word beoefen in kwartaal 1, 2 en 4.

MAANDAE EN WOENSDAE

 

A-Veld

B-Veld

Tyd

0/10 A + B

0/9 A + B + C

15:00 – 16:00

0/11 A + B

0/13 B + 0/13 C

16:00 – 17:00

0/13 A

 

16:00 – 17:30

DINSDAE EN DONDERDAE

A-Veld

B-Veld

Tyd

0/10 A + B

0/9 A + B + C

14:00 – 15:00

0/11 A + B

0/13 B + 0/13 C

15:00 – 16:00

0/13 A

 

15:30 – 17:00

 

Kwartaal 4

Vaardigheids-oefeninge ter voorbereiding van die volgende jaar.
Oorskakelingsprogram vir o/8 Bulletjies na 15 man rugby.

 

Prestasies behaal

2013

  • 0/9A - Ligawenners
  • 7 van die 10 spanne is Liga-naaswenners.

2014

  • o/10 A ligawenners.
  • Super 12 brons.
  • o/11 ligawenners.

2015

  • o/10 A ligawenners en Super 12 naaswenners.
  • o/11 A ligawenners en Super 12 brons.
  • 1ste span liga naaswenners en Super 12 brons.

2016

Super 12: Algehele Wenskool met rugby

  • 0/9 A                     - Silwer
  • 0/11 A                   - Brons
  • 1ste span             - Silwer

Suid - Oos liga: Algehele wenskool in A 2 afdeling

  • 0/9 A                     - Liga wenners
  • 0/11 A                   - Liga naaswenners
  • 0/11 B                   - Liga wenners
  • 2 de span             - Liga naaswenners
  • 1ste span             - Liga wenners                                  
  • Blou Bulle naaswenners

Provinsiale spelers

  • Zander Wolmarans          - Blou Bulle Cravenweek
  • JJ van Vuuren                    - Blou Bulle XV
  • Nico du Randt                    - 0/12 Blou Bulle (kaptein)

 

Bekende Spelers

Francois Brummer
Frik Kirsten
Henry Bantjes
Jannes Kirsten

Twee afrigters wat tans by die skool onderwysers is het ook vir die Pumas Currie Beker gespeel naamlik, Francois van Wyk en H J Swanepoel.

Fasiliteite

2 Rugbyvelde