Personeelspreekure 2017

PERSONEELSPREEKURE

Ouers en leerders word die geleentheid gebied om die personeel tydens hulle spreekure in hul klaskamers te besoek.  Ons verskaf graag aan u die tye wanneer die personeel beskikbaar is.  U kan ook vooraf met die personeel skakel en ‘n afspraak maak indien u dit sou verkies.