Leessentrum

Die leessentrum bied ekstra oefening in lees vir leerders (Graad 2 tot Graad 7).

Graad 2 en 3          13:30 - 14:00  (Maandae - Donderdae)

Graad 4 tot 7          14:00 - 14:30  (Maandae - Donderdae)

 

Leerders kry die geleentheid om met behulp van die rekenaarprogram "Lesers is Leiers" hul leesspoed, leesbegrip, taal en woordeskat te verbeter.

By die leessentrum is ons leuse: "Beter lees, beter leer, beter presteer!"