Krieket

Filosofie

Laerskool Elarduspark se doel met elke krieketspeler is om hom/haar so toe te rus dat sy/hy gebalanseerd die samelewing kan betree.  Massa-deelname is belangrik en suiwer aanmoediging is die manier waarop ons dit bereik.  Laerskool Elarduspark is ‘n trotse voorganger van uitmuntende sportmangees en ons kweek dit reeds van ‘n vroeë ouderdom by die spelers.  Spelers dra die blou van Laerskool Elarduspark met trots!
 

Deelname

Laerskool Elarduspark neem deel aan:

  • Suid-Oos Liga vir Medium Skole o/9 - o/13.

  • Super 12- Kompetisie vir o/11 en o/13 gedurende die Junie/Julie skoolvakansie.
  • Vir ons kleiner krieketsterre is daar ook MINI-Krieket om aan deel te neem.  Dit is vir die spelers van o/6 - o/8. Reeds op ‘n vroeë ouderdom begin ons om die krieketvernuf in die kinders aan te wakker.
     

Fasiliteite

Daar is verskeie fasiliteite beskikbaar waarvan die spelers gebruik maak.  Daar is vier krieketnette waar oefening meestal plaasvind.  In 2016 word daar ook beoog om splinternuwe krieketnette op te rig met ‘n nuwe boulmasjien.  Al die fasiliteite gaan ook opgeknap word om verdere sukses met Lardie-krieket te behaal.

 

 

 

 

 


Oefentye

Die volgende oefeninge vind plaas gedurende die derde kwartaal:

o/6 – o/13:

Maandag

Straat Nette

Tyd

Akademie Nette

 

Kultuur

14:00 – 15:00

Kultuur

 

o/10 A + o/10 B

15:00 – 16:00

o/9 A + o/9 B

 

o/12 A

16:00 – 17:30

o/13 A

 

o/12 B + o/13 B

Wedstryd

 

Dinsdag

Straat Nette

Tyd

Akademie Nette

 

o/9 A

14:00 – 15:00

o/9 B

 

o/11 A + o/11B

15:00 – 16:00

o/13 B

 

 

16:00 – 17:00

 

 

o/13 A + o/12 A

Wedstryd

 

Woensdag

Straat Nette

Tyd

Akademie Nette

 

Kultuur

14:00 – 15:00

Kultuur

 

 

15:00 – 16:00

o/10 A

 

o/11 A

15:00 – 16:30

 

 

 

16:00 – 17:00

o/12 B

 

 

17:00 – 18:00

MINI–Krieket op veld

 

o/9 A + o/9 B

Wedstryd

 

Donderdag

Straat Nette

Tyd

Akademie Nette

 

o/12 A + o/12 B

14:00 – 15:00

o/10 B

 

o/13 A + o/13 B

15:00 – 16:00

o/11 B

 

 

16:00 – 17:00

 

 

o/10 A + o/11 A

Wedstryd

 

Vrydag

o/10 B + o/11 B

Wedstryd

 


MINI-Krieket wedstryde (o/6 – o/8) vind plaas op Saterdae gedurende die 3e kwartaal.

 

Afrigters

MINI-Krieket o/6 – o/8   Mnr Hannes Maasdorp (CCA) + Ouerverteenwoordiger
o/9 A Mnr Francois van Wyk en René du Plessis
o/9 B Mnr Eduan Meyer
o/10 A  Mnr Gert van der Merwe
o/10 B   
o/11 A Mnr Conrad Claassen
o/12 A Mnr Gerdus Smith
o/12 B  Mnr Roedie Smit
o/13 A Mnr Quintin van Brakel 
o/13 B Mnr Morné Janse van Rensburg
Krieketakademie Mnr Alex van der Merwe

 

Prestasies

  • Die o/9 A-span van Laerskool Elarduspark het hul liga in 2015 gewen. 
  • Die o/12 A-span was liga-naaswenners in 2015.
  • Die o/9 A-span was die Northerns Naaswenners van die Medium Skole Distrik in 2015.
  • Die o/12 A-span was semi-finaliste van Northerns se Medium Skole Distrik in 2015.
  • Laerskool Elarduspark het ook algeheel derde in die liga geëindig.
     

Algemeen

Daar is ook ‘n krieket-akademie by Laerskool Elarduspark waar enige iemand welkom is! Die akademie word bestuur deur mnr. Alex van der Merwe. Die akademie se naam is GAW (God-At-Work)- krieket-akademie wat uitstekend aansluit by die etos van ons skool.  Hierdie akademie vind regdeur die jaar plaas.  Vir meer inligting oor die akademie besoek:  www.gawcricketacademy.co.za