Klerewinkel

Ons skool het sy eie klerewinkel. Dit vorm deel van ons Eenstop-Hulpdiens waarin ons as skool strewe om die skoolklere vanaf die skoolgronde te verskaf. Sodoende lewer ons ‘n diens wat dit vir ons ouers en leerders baie makliker maak teen ‘n sakpas prys. Die klerewinkel is oop Maandae tot Donderdae vanaf 07:15 – 14:30 en Vrydae vanaf 07:15 - 14:00 en sal gedurende die vakansies gesluit wees.

"Warm-up tops" nou beskikbaar by die klerewinkel. Van R175 - R185.

Kontakpersoon: Belinda Castelyn

Tel: (012) 345 1032 - tydens werksure.

Sel:  083 779 9150 - slegs tydens noodgevalle.

E-pos: belinda@fabi.co.za of belindacastelyn@discoverymail.co.za