Hokkie

Filosofie

Elke leerder, seun en dogter, kry die geleentheid om aan hokkie deel te neem. Hulle word die geleentheid gegun om aan ‘n spansport deel te neem en so sportmangees op te bou.
 

Deelname aan Ligas en Rondomtalies

0/8 – 0/10  speel Rondomtalies.
Dit vind op Saterdae plaas te Rietondale.
‘n Paar wedstryde word deur die loop van die oggend gespeel.

0/11 – 0/13 speel Ligas.
Dit vind op Vrydae en Saterdae plaas.
Gauteng-Noord doen hierdie bepalings.

Die 0/13A spanne neem deel aan Super 12-kompetisie.

 

 

Afrigters

Me J Nienaber
Me A Naude
Me E Rootman
Me M Thompson
Me S Human
Me A Dauth
Me S Nieman
Mnr Lourens
Mnr du Plessis

 

Oefentye

Die hokkieseisoen strek van Maart tot September.  Kwartaal twee en drie se oefentye kan verskil.

0/8 Seuns  Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:15
0/7 Dogters Dinsdae en Donderdae 14:30 – 15:30
0/8 Dogters Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:30
0/9  Dinsdae en Donderdae 15:30 - 17:00
0/10 Seuns Dinsdae en Donderdae 16:30 – 17:30
0/10 Dogters Dinsdae en Donderdae 15:30 – 16:30
0/11 Dogters Dinsdae en Donderdae 15:30 – 16:30
0/12 Dogters Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30
0/13 B Seuns Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:00
0/13 A,B Dogters Dinsdae en Donderdae 14:00 – 15:30
0/13 A Seuns Dinsdae en Donderdae 06:15 – 07:15 (Oggend)

 

Prestasies

In 2017 was daar vier leerders wat vir Gauteng Noord verkies is

  • o/12 Gideon Reyneke C-span
  • o/12 Cameron Davids B-span
  • o/12 Delainey Denyschen C-Span
  • o/12 Sumari Els C-span
     

Bekende Speler

Jacques Odendaal, oud-leerder van Laerskool Elarduspark, tree op as Provinsiale Skeidsregter by toernooie.
 

Fasiliteite

Tans word daar by die skool, NG Gemeente Elarduspark en Hoërskool Waterkloof geoefen.