Atletiek

Filosofie

Atletiek is `n sportsoort wat verskeie geleenthede bied aan enige leerder om sy/haar potensiaal tot die uiterste te benut.  Met die variasies van spoed, krag, uithou en veerkrag, wat verskeie items behels, kan enige kind hom/haar uitleef.

Atletiek leer ‘n leerder volharding, deursettingsvermoë en selfdissipline om sodoende liggaamlike ontwikkeling te bevorder.  Atletiek berei ook ‘n leerder voor vir sy/haar “Wedloop van die Lewe” wat lei tot volwassenheid. Leerders leer oor gesonde eet-gewoontes en hoe om dit toe te pas in sy/haar daaglikse lewe.

Atletiek bied geleenthede om tot op `n hoë ouderdom deel te neem en doelwitte te stel om aan Suid-Afrikaanse en Wêreldkampioenskappe, Internasionale Deelname en Olimpiese Spele deel te neem.   

 

 

 


 

Deelname aan Kompetisies

  • Bokkesport

Spanindeling:          

A – H:  Duikers →Geel
G – R: Klipspringers→Wit
S – Z:  Steenbokke→Blou

  • Wyksbyeenkomste
  • Cluster-byeenkoms
  • Distrik Kampioenskappe
  • SA Kampioenskappe
  • Super 12- Kompetisie
     

Afrigters

Gr. 1 – 3       Naellope Me. S Ackerman, Me. I Diedericks, Me. M Erasmus
  Middelafstande        Me. L Saayman, Me. B Roets, Me W. Groenewald, Me A, Botha
     
Gr. 4 – 7 Naellope Mnr. G Smith, Mnr R. Smit
  Hekkies Me. F van Wyk
  Verspring Me. M du Preez, Me. J Briel, Me A. Ras
  Hoogspring Me. M Horn, Me. B du Plessis, Mnr. R du Plessis, Me M. Storm, Me L. Smit
  Gewigstoot Mnr. M Janse van Rensburg, Me. G Goosen, Me A. van Tonder, Me J. Krüger
  Diskus Me. E Rheeder
  Spiesgooi Mnr. C Claassen, Me. M Viljoen
     

 

Oefentye

Maandae tot Donderdae

Gr. 1 – 3                     :           13:15 – 14:30

Gr. 4 – 7                     :           14:00 – 16:30

 

Prestasies

2012

  • SA’s Naaswenner – Tristan Nel : Gewigstoot
  • Super 12- Kampioen – Gerhardt Muller  :  Verspring – Nuwe Rekord
  • Super 12- Kampioen – Franco Maré  :  Hoogspring      

 

2013:

  • Super 12 Kampioen - Edrich Grieb: Hoogspring

 

2014

  • Super 12 Kampioen - Danre Tustin: 60m
  • Super 12 Kampioen - Tanche Labuschagne: 80m
  • Super 12 Kampioen - Janieka Mouton: Hoogspring
  • Super 12 Kampioen - Nico du Randt: 70m hekkies
  • Super 12 Kampioen - Zander Wolmarans: Gewigstoot
  • SA Kampioenskappe: Janieka Mouton: Eerste plek hoogspring
  • SA Kampioenskappe: Gerardt Muller: Verspring
  • SA Kampioenskappe: Erik Hartman: 1500m stap

 

2015

  • SA Kampioenskappe: Janieka Mouton: Hoogspring
  • SA Kampioenskappe: Erik Hartman: 1500m stap
  • SA Kampioenskappe: JJ van Vuuren: Hoogspring

 

Bekende Deelnemers

Willie de Beer           :           2012 Olimpiese Spele, Aflos-span en deelname aan verskeie Internasionale wedlope.

Werner Botha           :          Olimpiese Spele, Finaal - 800m en deelname aan verskeie Internasionale wedlope.

 

Fasiliteite

Grasbaan