Robotica

Hoe werk die robotica klasse in 2017:

•    Gr.3 doen 'n "Mechanical Systems 1" kursus van 10 maande (Feb - Nov)
•    Gr.4 doen 'n "Mechanical Systems 2" kursus van 10 maande (Feb - Nov)
•    Gr.5 begin met 'n basiese robotika kursus van 10 maande (Feb-Nov)
•    Gr.6-7 doen vorige jaar se FLL baan en neem aan die WRO en FLL kompetisies deel waar hulle reeds die kennis van meganiese beginsels, robotika en programmering moet kan toepas.
•    Oueronderhoude om wanpersepsies aan te spreek en kinders wat aanleg het te identifiseer. (Oueronderhoude sal die eerste twee weke van die nuwe jaar deur M. Horn en C. van Wyk gehou word.)
•   Leerders kan Elarduspark betaal R170 per maand aan robot explorers wat professionele robotica opleiding aanbied (dit is die helfde van die prys wat hul normaal weg vra)
 
 
 
 

Wat behels die robotika kursus?

•Programmeringslogika.
•Probleem oplossing.
•Spanwerk.
•Ontwerp van jou robot.
•Kinders leer om te programmeer deur 'n eenvoudige "drag and drop" program te gebruik. 
 
 
 
 
 

Wat is die skool se bydrae?

•Die skool se robotikaprogram het `n begroting wat deur die skool aan robotica toegeken word.Ons beoog om hierdie geld te gebruik om bane vir kompetisies, inskrywingsgelde, hempies, "extension sets", opgradering van sensors en enige kostes verbonde aan kompetisies te dek, aangesien ons reeds baie min betaal vir die tyd, toerusting en kwaliteit wat ons gaan ontvang.
•Ons het tans drie EV3 robotte wat deur ons kinders gebruik word om te programmeer. Die robotte gaan eksklusief vir kompetisies gebruik word, aangesien ons vir opleiding 8 robotte tot ons beskikking gaan he, wat klaar voordelig is.